2 KONINGS 6:13
2 KONINGS 6:13 NLV
Die koning van Aram beveel hulle toe: “Gaan en stel vas waar Elisa is. Dan stuur ek troepe om hom te vang.” Hy kry toe berig: “Elisa is in Dotan.”