2 JOHANNES 1:3

2 JOHANNES 1:3 NLV

Mag die genade, ontferming en vrede wat van God die Vader af kom, en van sy Seun, Jesus Christus, met ons wees – ons wat in ’n hegte verbintenis met die waarheid en die liefde leef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 JOHANNES 1:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid