2 KORINTIËRS 6:17-18

2 KORINTIËRS 6:17-18 NLV

Daarom: “Gaan van hulle af weg en hou julle eenkant, sê die Here, en moenie vat aan wat onrein is nie; dan sal Ek julle ontvang.” En ook: “Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 6:17-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid