Broers en susters, nadat ons ’n kort rukkie van julle geskei was – wel uit die oog, maar nie uit die hart nie – het ons hard probeer om julle persoonlik weer te sien omdat ons baie na julle verlang. Ons wóú dus na julle toe kom – ek, Paulus, meer as een keer – maar Satan het ons gekeer.
Lees 1 TESSALONISENSE 2
Luister na 1 TESSALONISENSE 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TESSALONISENSE 2:17-18
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's