1 SAMUEL 11:15

1 SAMUEL 11:15 NLV

Hulle gaan toe almal na Gilgal toe. Daar het hulle tydens ’n plegtigheid in die teenwoordigheid van die HERE Saul tot koning gekroon. Daarna het hulle maaltydoffers aan die HERE gebring. Saul en al die Israeliete was baie bly.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid