1 SAMUEL 10:21

1 SAMUEL 10:21 NLV

Toe het Samuel al die families in die stam van Benjamin nadergeroep voor die HERE, en die familie van Matar is aangewys. Daarna is Saul, die seun van Kis aangewys. Maar toe hulle hom soek, kon hulle hom nie kry nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 10:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid