1 KRONIEKE 23:28

1 KRONIEKE 23:28 NLV

Die werk van die Leviete was om die priesters, die afstammelinge van Aäron, by te staan wanneer hulle in die huis van die HERE dien. Hulle moes ook sorg dra vir die voorhowe en sykamers, help om die reinigingseremonies uit te voer en op baie ander maniere in die huis van God werk.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid