YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Exodus 30:16

Exodus 30:16 NKJV

And you shall take the atonement money of the children of Israel, and shall appoint it for the service of the tabernacle of meeting, that it may be a memorial for the children of Israel before the LORD, to make atonement for yourselves.”

Lees Exodus 30

Luister na Exodus 30

Laai Die Bybeltoep Nou AfBible AppLaai die Bybel App vir Kinders afBible App for Kids

Vergelyk alle weergawes: Exodus 30:16

Video vir Exodus 30:16

video-thumbnails

Oorsig: Eksodus 19-40

Gratis leesplanne en oordenkings oor Exodus 30:16

Toegang Tot Die Tabernakel Exodus 30:16 New King James Version

Toegang Tot Die Tabernakel

5 dae

In hierdie plan sal ons die omheining en die hek deeglik ondersoek, asook die ingangsdeur en die sluier van die Tabernakel. Die omheining het gedien as ’n skeiding tussen die kamp van Israel en die tabernakel. Dit het die mense verhinder om regstreeks toe te tree tot die tabernakel, waar God gewoon het.

Die Konstruksie Van Die Tabernakel Exodus 30:16 New King James Version

Die Konstruksie Van Die Tabernakel

10 dae

Reg aan die begin van ons studie rakende die tabernakel moet ’n keuse gemaak word: Begin ons by die Allerheiligste soos ons sien die Bybel dit in Exodus 25 doen, begin ons by die silwerfondament van die tabernakel self, of begin ons by die voorhof, die buitenste omheining om die tabernakel? Ons begin ons studie oor die tabernakel by die silwerfondament van die tabernakelkonstruksie.

waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's