YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Exodus 25:40

Exodus 25:40 NKJV

And see to it that you make them according to the pattern which was shown you on the mountain.

Lees Exodus 25

Luister na Exodus 25

Laai Die Bybeltoep Nou AfBible AppLaai die Bybel App vir Kinders afBible App for Kids

Vergelyk alle weergawes: Exodus 25:40

Video vir Exodus 25:40

video-thumbnails

Oorsig: Eksodus 19-40

Gratis leesplanne en oordenkings oor Exodus 25:40

Die Sewe Huisraadstukke Van Die Tabernakel Exodus 25:40 New King James Version

Die Sewe Huisraadstukke Van Die Tabernakel

7 dae

Ons vind twee dinge in die voorhof waarop ons aandag gevestig word, naamlik die koperaltaar en die koperwaskom. Altesame was daar sewe items of stukke huisraad rakende die tabernakel. Twee in die voorhof, drie in die Heiligdom en twee in die Allerheiligste. Ons kyk na al sewe items in hierdie plan.

Inleiding Tot Die Tabernakelstudies Exodus 25:40 New King James Version

Inleiding Tot Die Tabernakelstudies

10 dae

Die tabernakel met alles wat daarmee gepaardgaan, spreek tot ons van Christus (Heb 10:20). Die Ou Testament is die slot, die Nuwe Testament is die sleutel; en wat beteken ’n slot sonder ’n sleutel? Net so is kennis van die Ou Testament nodig om die Nuwe Testament reg te verstaan. Die twee vul mekaar aan en vorm een, volmaakte geheel. Leer meer oor die tabernakel en die gepaardgaande rituele.

waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's