YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Deuteronomy 16:16

Deuteronomy 16:16 NET

Three times a year all your males must appear before the LORD your God in the place he chooses for the Festival of Unleavened Bread, the Festival of Weeks, and the Festival of Temporary Shelters; and they must not appear before him empty-handed.

Lees Deuteronomy 16

Vergelyk alle weergawes: Deuteronomy 16:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomy 16:16

Die Feestye van die Here Deuteronomy 16:16 New English Translation

Die Feestye van die Here

5 dae

Ons lees in die boek Levitikus dat die Here met Moses gespreek het rakende die heilige samekomste: “Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste – dit is my feestye” (Lev 23:2). In hierdie plan kyk ons na die feestye wat God se heilige samekomste is waartydens die mense gerus en fees gevier het.

Die Pasgafees, Ongesuurde Brode en Eerstelingsgerf Deuteronomy 16:16 New English Translation

Die Pasgafees, Ongesuurde Brode en Eerstelingsgerf

7 dae

In hierdie leesplan ondersoek ons die eerste van drie heilige samekomste of feeste wat die Israeliete elke kalenderjaar ter ere van die Here moes onderhou.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest