They stood these men before the apostles, who prayed and placed their hands on them.
Vergelyk alle weergawes: Acts 6:6
5 Days
You might be a billionaire, or you could be in middle school–either way, you can be generous. Being generous has less to do with your bank account and more to do with your mindset. Jesus lived generously, and He’s inviting you to follow His lead. This 5-day Plan will provide you with simple steps to live generously.
5 Dae
Baie van ons neem aan vrygewigheid is net vir die natuurlik vrygewige mense, die groothartige mense wat altyd lyk asof hulle meer het om te gee as die res van ons. Oor die volgende vyf dae ontdek ons dat elkeen iets het om te gee, en dat gee bedoel is om ’n vreugde te wees, nie ’n las nie. Hierdie is leesplan 2 van 3.
7 dae
Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van onmeetbare waarhede. Ontdek self die dinamiese werking van God se Gees in die lewens van die eerste gelowiges.
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!