YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ROMEINE 13

1

ROMEINE 13:14

Afrikaans 1983

AFR83

Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voortdurend daarop uit wees om julle sondige begeertes te bevredig nie.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:14

2

ROMEINE 13:8

Afrikaans 1983

AFR83

Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:8

3

ROMEINE 13:1

Afrikaans 1983

AFR83

Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:1

4

ROMEINE 13:12

Afrikaans 1983

AFR83

Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:12

5

ROMEINE 13:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:10

6

ROMEINE 13:7

Afrikaans 1983

AFR83

Gee dus aan almal wat hulle toekom: belasting as dit belasting is, aksyns as dit aksyns is, ontsag as dit ontsag is, eer as dit eer is.

Vergelyk

Verken ROMEINE 13:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's