YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf FILIPPENSE 3

1

FILIPPENSE 3:13-14

Afrikaans 1983

AFR83

Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.

Vergelyk

Verken FILIPPENSE 3:13-14

2

FILIPPENSE 3:10-11

Afrikaans 1983

AFR83

Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.

Vergelyk

Verken FILIPPENSE 3:10-11

3

FILIPPENSE 3:8

Afrikaans 1983

AFR83

ja, nog meer: ek beskou alles as waardeloos, want om Christus Jesus, my Here, te ken, oortref alles in waarde. Ter wille van Hom het ek alles prysgegee en beskou ek dit as verwerplik sodat ek Christus as enigste bate kan verkry

Vergelyk

Verken FILIPPENSE 3:8

4

FILIPPENSE 3:7

Afrikaans 1983

AFR83

Maar wat eers vir my 'n bate was, beskou ek nou as waardeloos ter wille van Christus

Vergelyk

Verken FILIPPENSE 3:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILIPPENSE 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest