YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DEUTERONOMIUM 32

1

DEUTERONOMIUM 32:4

Afrikaans 1983

AFR83

Hy is die Rots, sy werk is volmaak, alles wat Hy doen, is regverdig. Hy is die getroue God, sonder onreg, Hy is regverdig en betroubaar.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 32:4

2

DEUTERONOMIUM 32:39

Afrikaans 1983

AFR83

Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word niemand bevry nie.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 32:39

3

DEUTERONOMIUM 32:3

Afrikaans 1983

AFR83

Ek wil die Naam van die Here roem. Prys ons God om sy grootheid!

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 32:3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest