1
DEUTERONOMIUM 2:7
Afrikaans 1983
AFR83
“Die Here julle God het julle voorspoedig gemaak in alles wat julle gedoen het. Hy het sy oog oor julle gehou in hierdie groot woestyn, en in hierdie hele veertig jaar was die Here julle God by julle en het julle niks kortgekom nie.
Vergelyk
Verken DEUTERONOMIUM 2:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's