YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DANIËL 6

1

DANIËL 6:10

Afrikaans 1983

AFR83

Koning Darius het toe so 'n dekreet uitgevaardig.

Vergelyk

Verken DANIËL 6:10

2

DANIËL 6:22

Afrikaans 1983

AFR83

Toe antwoord Daniël: “Mag die koning baie lank lewe!

Vergelyk

Verken DANIËL 6:22

3

DANIËL 6:26-27

Afrikaans 1983

AFR83

Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld gewoon het, 'n skrywe gerig: “Voorspoed! Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word. “Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig; sy koninkryk sal nie vernietig word nie, sy heerskappy sal nooit eindig nie.

Vergelyk

Verken DANIËL 6:26-27

4

DANIËL 6:16

Afrikaans 1983

AFR83

Toe storm Daniël se vyande weer by die koning in en sê vir hom: “U Majesteit besef seker dat volgens die reg van die Mediërs en Perse geen dekreet of wet wat deur die koning uitgevaardig is, verander mag word nie.”

Vergelyk

Verken DANIËL 6:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's