1
AMOS 7:14-15
Afrikaans 1983
Amos het toe vir Amasia geantwoord: “Ek is nie so 'n profeet nie en ek behoort nie tot die profetekring nie, ek boer met vee en kweek wildevye. Maar die Here het my agter die kleinvee weggevat en Hy het vir my gesê: Gaan tree as profeet op teen my volk Israel.
Vergelyk
Verken AMOS 7:14-15
2
AMOS 7:8
Hy het vir my gevra: Wat sien jy, Amos? en ek het gesê: “'n Skietlood.” Toe sê die Here vir my: Ek gaan 'n skietlood aanlê in my volk Israel, Ek gaan hom nie meer spaar nie.
Verken AMOS 7:8
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's