1
2 SAMUEL 5:4
Afrikaans 1983
Dawid was dertig toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar geregeer.
Vergelyk
Verken 2 SAMUEL 5:4
2
2 SAMUEL 5:19
Dawid het die Here geraadpleeg en gevra: “Moet ek teen die Filistyne opruk? Sal U hulle in my mag oorgee?” Die Here het hom geantwoord: “Ja, trek op, want Ek gee hulle beslis aan jou oor.”
Verken 2 SAMUEL 5:19
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's