YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 KORINTIËRS 3

1

2 KORINTIËRS 3:17

Afrikaans 1983

AFR83

“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.

Vergelyk

Verken 2 KORINTIËRS 3:17

2

2 KORINTIËRS 3:18

Afrikaans 1983

AFR83

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Vergelyk

Verken 2 KORINTIËRS 3:18

3

2 KORINTIËRS 3:16

Afrikaans 1983

AFR83

Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.”

Vergelyk

Verken 2 KORINTIËRS 3:16

4

2 KORINTIËRS 3:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend.

Vergelyk

Verken 2 KORINTIËRS 3:5-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest