YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 KRONIEKE 7

1

2 KRONIEKE 7:14

Afrikaans 1983

AFR83

en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel.

Vergelyk

Verken 2 KRONIEKE 7:14

2

2 KRONIEKE 7:15

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan.

Vergelyk

Verken 2 KRONIEKE 7:15

3

2 KRONIEKE 7:16

Afrikaans 1983

AFR83

En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.

Vergelyk

Verken 2 KRONIEKE 7:16

4

2 KRONIEKE 7:13

Afrikaans 1983

AFR83

As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur

Vergelyk

Verken 2 KRONIEKE 7:13

5

2 KRONIEKE 7:12

Afrikaans 1983

AFR83

Daarna verskyn die Here een nag aan Salomo en sê vir hom: “Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word.

Vergelyk

Verken 2 KRONIEKE 7:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KRONIEKE 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's