YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 6

1

Psalms 6:9

Die Boodskap

DB

Julle wat my so sleg behandel, gee pad! Die Here luister na my gebed wanneer ek huil.

Vergelyk

Verken Psalms 6:9

2

Psalms 6:2

Die Boodskap

DB

Here, moet my nie straf as U kwaad is nie; moet my nie slaan as U woedend is nie.

Vergelyk

Verken Psalms 6:2

3

Psalms 6:8

Die Boodskap

DB

Ek is moedeloos. Daardie spul wat niks van my hou nie, tap al my kragte.

Vergelyk

Verken Psalms 6:8

4

Psalms 6:4

Die Boodskap

DB

Ek is lam van moedeloosheid. Wat gaan U hieraan doen, Here? Hoe lank gaan dit nog so aanhou?

Vergelyk

Verken Psalms 6:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's