1
Psalms 39:7
Die Boodskap
Die mens se lewe is net soos ’n flitslig wat jy aan- en afskakel. Dit skyn ’n kort rukkie, dan gaan dit dood. Die mens hou hom met baie dinge besig. Hy sloof hom af. Hy maak ’n klomp besittings bymekaar. Maar hy weet nie wie dit alles gaan erf nie.
Vergelyk
Verken Psalms 39:7
2
Psalms 39:4
Later kon ek dit nie meer uithou nie. Binne-in my het dit soos ’n vuur gebrand. Toe het ek tog gepraat.
Verken Psalms 39:4
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's