1
Psalms 125:1
Die Boodskap
DB
Iemand wat die Here vertrou, is soos ’n rots wat jy met geen hyskraan of koevoet kan beweeg nie. Hy staan vas sonder om te beweeg.
Vergelyk
Verken Psalms 125:1
2
Psalms 125:2
Jerusalem word deur berge omring. Dit beskerm sy inwoners. Net so bewaar die Here diegene wat Hom vertrou. Hy hou sy oog oor hulle.
Verken Psalms 125:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's