YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Numeri 23

1

Numeri 23:19

Die Boodskap

DB

God is nie ’n mens nie, daarom lieg Hy nie. Hy gaan nooit terug op sy woord nie. Dink jy God belowe iets en doen dit nie? Het Hy al ooit iets gesê en nie sy woord gehou nie?

Vergelyk

Verken Numeri 23:19

2

Numeri 23:23

Die Boodskap

DB

“Geen towerspreuk kan iets aan Jakob doen nie. Geen waarsêery het enige krag oor Israel nie. “Van nou af sal die mense oor Israel praat en sê: ‘Kyk wat het God alles vir hulle gedoen!’

Vergelyk

Verken Numeri 23:23

3

Numeri 23:20

Die Boodskap

DB

“God het my beveel om hulle te seën, om sy goedheid oor hulle af te bid. Dit kan ek nie verander nie.

Vergelyk

Verken Numeri 23:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's