1
Klaagliedere 5:21
Die Boodskap
Lei ons weer terug na U toe sodat ons weer vrede met U kan maak. Maak alles tussen ons weer soos dit vroeër was.
Vergelyk
Verken Klaagliedere 5:21
2
Klaagliedere 5:19
U hou nooit op om te regeer nie, Here. U sit op u koningstroon en U regeer van een geslag tot die ander.
Verken Klaagliedere 5:19
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's