YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Josua 7

1

Josua 7:11

Die Boodskap

DB

Israel het sonde gedoen! Hulle het die ooreenkoms verbreek wat Ek met hulle gemaak het. Hulle het van die goed wat vir My opsy gesit is, vir hulleself gevat. Hulle het My besteel!

Vergelyk

Verken Josua 7:11

2

Josua 7:13

Die Boodskap

DB

Staan op! Beveel die mense om hulleself te reinig en hulleself gereed te maak om môre voor My te verskyn. Want dit is wat Ek, die Here, die God van Israel te sê het: Julle het van die goed by julle wat Ek julle beveel het om te vernietig. Julle sal nie weerstand kan bied teen julle vyande tensy julle van hierdie goed ontslae raak nie!

Vergelyk

Verken Josua 7:13

3

Josua 7:12

Die Boodskap

DB

Dit is die rede hoekom die Israeliete nou nie hulle vyande kan wen nie. Hulle moet voor hulle uit vlug omdat hulle self nou deel geword het van die oorlogsbuit wat vernietig moet word. Ek gaan julle alleen los, tensy julle al die goed wat aan My geoffer moes word, teruggee en dit vernietig.

Vergelyk

Verken Josua 7:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's