YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Joël 3

1

Joël 3:10

Die Boodskap

DB

Verander julle ploeë in swaarde en julle snoeiskêre in spiese. Selfs die swakstes onder julle moet opgelei word om soos dapper soldate te veg.

Vergelyk

Verken Joël 3:10

2

Joël 3:15-16

Die Boodskap

DB

Die son en die maan sal pikdonker word en die sterre sal ophou skyn. Dan sal die Here se stem soos die gebrul van ’n leeu uit Sion opklink. Sy magtige stem daar uit Jerusalem sal die hemel en aarde van vrees laat bewe. Maar vir sy eie mense sal die Here soos ’n wegkruipplek wees waar hulle veilig is teen gevaar. Die Here sal vir hulle wees soos ’n stad met hoë, breë mure wat hulle beskerm teen al hulle vyande.

Vergelyk

Verken Joël 3:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's