YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 8

1

Job 8:5-7

Die Boodskap

DB

Vra wat God wil hê jy moet doen en pleit by Hom om sag met jou te werk. En as jy ook nog op ’n skoon en eerlike manier leef, sal die Here jou goedgesind wees. Hy sal jou weer ’n plek in die lewe gee wat jy verdien. Jy het klein en eenvoudig begin, maar in die toekoms sal dit met jou baie goed gaan.

Vergelyk

Verken Job 8:5-7

2

Job 8:20-21

Die Boodskap

DB

Verder sê Bildad: “Die Here sal nie onskuldige mense wegstoot nie. Maar Hy sal beslis nie kwaaddoeners help nie. Job, Hy sal jou weer laat lag en uitroep van blydskap.

Vergelyk

Verken Job 8:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's