1
Job 42:2
Die Boodskap
DB
“Ek weet dat U alles kan doen. Daar is niemand wat u planne kan laat skeefloop as U eers ’n besluit geneem het nie.
Vergelyk
Verken Job 42:2
2
Job 42:10
Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here sy omstandighede verander. Die Here het hom twee keer soveel gegee as wat hy vroeër gehad het.
Verken Job 42:10