YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 46

1

Jesaja 46:10-11

Die Boodskap

DB

Net Ek kan sê wat uiteindelik gaan gebeur. Ek kan voor die tyd al praat oor die dinge wat selfs nog nie eens gebeur het nie. Wat Ek besluit het, staan vas. Wat Ek wil laat gebeur, gebeur uiteindelik. Ek roep ’n man uit die ooste. Soos ’n roofvoël kom hy van ’n ver plek aangevlieg. Ek laat hom doen wat Ek besluit het. Ek laat dit gebeur soos Ek dit beplan het.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:10-11

2

Jesaja 46:4

Die Boodskap

DB

Selfs al word jy oud, sal Ek nog daar wees. Ek sal vir jou sorg tot jy grys is. Ek het julle gemaak. Ek sal vir julle sorg. Ek sal julle dra en julle versorg.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:4

3

Jesaja 46:9

Die Boodskap

DB

Laat julle gedagtes teruggaan na alles wat lankal al gebeur het. Ek is tog mos die enigste God. Daar is nie nog ’n ander een buiten My nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:9

4

Jesaja 46:3

Die Boodskap

DB

Almal van Jakob, almal wat van Israel oor is, moet na My luister. Vandat jy gebore is, het Ek vir jou gesorg. Toe jy ’n babatjie was, het Ek jou in my arms rondgedra.

Vergelyk

Verken Jesaja 46:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 46

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's