YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 38

1

Jesaja 38:5

Die Boodskap

DB

“Gaan terug na Hiskia toe en sê vir hom: Die Here, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het gehoor wat jy gebid het en Ek sien jou hartseer. Ek sal jou nog vyftien jaar laat lewe.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:5

2

Jesaja 38:3

Die Boodskap

DB

“Ag, Here, dink tog daaraan dat ek my bes probeer het om vir U te leef. Ek was my hele lewe aan U getrou en ek het altyd gedoen wat U wou hê ... ” en toe het sy gemoed te vol geword om verder te bid.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:3

3

Jesaja 38:17

Die Boodskap

DB

Dit was goed om hierdie krisis te beleef, want nou besef ek dat U my nie laat doodgaan het nie en al my sonde vergewe het.

Vergelyk

Verken Jesaja 38:17

4

Jesaja 38:1

Die Boodskap

DB

In dié tyd het Hiskia tot die dood toe siek geword. Die profeet Jesaja gaan sê toe vir hom: “Die Here sê jy moet jou sake in orde kry, want jy gaan nie van hierdie siekte herstel nie, jy sal doodgaan.”

Vergelyk

Verken Jesaja 38:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest