YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 29

1

Jesaja 29:13

Die Boodskap

DB

Die Here het gesê: Hierdie volk praat asof hulle My ken en My dien. Hulle gebruik al die regte en bekende woorde, maar hulle lewe baie ver van My af. Hulle godsdiens is niks anders nie as ’n klomp mensgemaakte reëls wat hulle uit die kop uit ken en opsê.

Vergelyk

Verken Jesaja 29:13

2

Jesaja 29:16

Die Boodskap

DB

Hoe naïef kan ’n mens wees! Die Here is tog die pottebakker, en die pottebakker en die klei kan mos nooit ewe belangrik wees nie. Julle is die kleipotte wat Hy gemaak het, julle kan nie omdraai en sê: “Hy het ons nie gemaak nie.” Nog minder kan ’n kleipot ooit van die pottebakker sê: “Hy weet nie wat hy doen nie.”

Vergelyk

Verken Jesaja 29:16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's