YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esra 1

1

Esra 1:1

Die Boodskap

DB

In die eerste jaar wat Kores koning van Persië was, het die Here Kores oorreed om ’n besluit te neem. Hy het dit laat neerskryf en na almal in sy ryk gestuur om te lees. Dit het die belofte laat waar word wat die Here vir sy boodskapper Jeremia gemaak het, dat hulle sal terugkom na hulle land toe. Die besluit het so gelui

Vergelyk

Verken Esra 1:1

2

Esra 1:2-3

Die Boodskap

DB

“Kores, die koning van Persië, gee die volgende opdrag: Die Here, die God van die hemel, het my koning gemaak van al die lande van die wêreld. Die Here het gesê dat ek weer vir Hom ’n tempel in Jerusalem in die provinsie Juda moet bou. Enigeen wat aan die Here se volk behoort, mag nou teruggaan na Jerusalem in Juda toe om te gaan help om die tempel vir die Here te bou. Die Here is die God van Israel. Hy bly in Jerusalem. Mag die Here saam met elkeen wees wat bereid is om terug te gaan.

Vergelyk

Verken Esra 1:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's