YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 17

1

Esegiël 17:24

Die Boodskap

DB

En dan sal al die bome in die bos weet dat dit Ek, die Here, is wat die groot boom afkap en die klein boompie laat groei en grootword. Dit is Ek wat die groen boom laat verdroog en die dooie boom weer laat groei. Ek is die Here, en Ek het gepraat! Ek sal doen wat Ek gesê het.”

Vergelyk

Verken Esegiël 17:24

2

Esegiël 17:22-23

Die Boodskap

DB

So sê die Here, Esegiël se God: “Ek breek self die boonste takkie van die seder af, en dan gaan plant Ek hierdie takkie op Israel se hoogste berg. En hierdie takkie sal begin groei en ’n reuseboom word. En hierdie boom sal sy takke uitsprei en baie saad verskaf. Voëls van elke soort waaraan jy kan dink, sal hulle neste in hierdie boom se takke bou. Hulle sal wegkruip tussen sy takke as daar gevaar kom.

Vergelyk

Verken Esegiël 17:22-23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest