YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 12

1

Esegiël 12:28

Die Boodskap

DB

Daarom moet jy vir hierdie klomp mense gaan sê dat die Here, die God van Esegiël, sê: Wat Ek gedreig het om met julle te doen, gaan nou gebeur. Daar is geen uitstel vir my straf nie. Ek doen alles nes Ek belowe het dit gaan gebeur. Wat Ek gesê het, gaan gebeur,” sê die Here, die God van Esegiël.

Vergelyk

Verken Esegiël 12:28

2

Esegiël 12:25

Die Boodskap

DB

Het julle vergeet? Ek is die Here. En wat Ek sê, gaan gebeur. Ek het gedreig dat Ek julle oor julle slegte dade gaan straf, en dit sal gebeur. Dit sal binnekort gebeur, sonder dat iets of iemand dit kan keer. Want julle is ’n klomp mense wat heeltyd teen My in opstand is, Israel. Ek sal julle verwoes en vernietig, nes Ek gedreig het Ek met julle gaan doen. En dit gaan nog in julle almal se leeftyd gebeur,” sê die Here, die God van Esegiël.

Vergelyk

Verken Esegiël 12:25

3

Esegiël 12:2

Die Boodskap

DB

“Mens, jy bly tussen mense wat heeldag en aldag teen My in opstand is. Dit is mense wat oë het om die waarheid self raak te sien, maar hulle weier om te kyk. Hulle het ore om na My te luister, maar hulle weier om te hoor. Hulle is rebelle.

Vergelyk

Verken Esegiël 12:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest