YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 40

1

Eksodus 40:38

Die Boodskap

DB

Terwyl Israel op pad was na die land wat die Here vir hulle sou gee, het hulle die hele tyd gevoel dat die Here in die tent was. Hulle het dit gesien aan die wolk wat bo die tent gehang het. In die nag was daar ’n bol vuur wat hulle verseker het dat die Here by hulle is.

Vergelyk

Verken Eksodus 40:38

2

Eksodus 40:34-35

Die Boodskap

DB

’n Wolk het afgesak en oor die tent gaan hang. ’n Mens kon voel dat God daar by die tent was. Die wolk en die Here wat daar was, was so geweldig dat Moses nie eens in die tent kon ingaan nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 40:34-35

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 40

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest