1
Eksodus 29:45-46
Die Boodskap
DB
My tent sal tussen die Israeliete staan. Ek sal hulle God wees wat tussen hulle woon. Hulle sal erken dat dit Ek was, die Here hulle God, wat hulle uit Egipte laat wegtrek het om saam met hulle te woon. Ek is die Here hulle God.”
Vergelyk
Verken Eksodus 29:45-46