YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Prediker 12

1

Prediker 12:13

Die Boodskap

DB

Een ding bly nog oor, en dit is dat almal God moet vrees en sy voorskrifte moet gehoorsaam.

Vergelyk

Verken Prediker 12:13

2

Prediker 12:14

Die Boodskap

DB

Onthou, God kyk na wat almal doen. En God self sal besluit of dit goed is of sleg.

Vergelyk

Verken Prediker 12:14

3

Prediker 12:1-2

Die Boodskap

DB

Dink aan God wat jou geskep het terwyl jy nog jonk is. Voordat die swaar dae kom en jy sal sê: “Die lewe is nie meer lekker nie.” Dit is daardie tyd in ’n mens se lewe wanneer die son se strale vir jou dof begin word en jy die maan se lig en die sterre se geflikker in die aand skaars nog sien.

Vergelyk

Verken Prediker 12:1-2

4

Prediker 12:6-7

Die Boodskap

DB

Dit is soos ’n silwertou wat afbreek by ’n put, soos die goue skepemmer wat breek, soos die drinkbeker wat stukkend breek en soos die wiel wat by die put inval. Dan word die mens weer stof soos vroeër, en sy lewensasem gaan terug na God toe waar dit vandaan gekom het.

Vergelyk

Verken Prediker 12:6-7

5

Prediker 12:8

Die Boodskap

DB

Die lewe is sinloos. Absoluut sinloos, so sê die Prediker.

Vergelyk

Verken Prediker 12:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest