YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Deuteronomium 13

1

Deuteronomium 13:4

Die Boodskap

DB

Dit is die Here jou God wat jy moet volg, liefhê en dien en vir wie jy moet omgee. Jy moet net na die Here se stem luister en net doen wat Hy sê.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 13:4

2

Deuteronomium 13:1-3

Die Boodskap

DB

“As ’n profeet of ’n dromer vir jou sê dat die een of ander teken of wonder gaan plaasvind en dit gebeur soos die profeet of dromer voorspel het, sal hulle jou ook van die Here af wegrokkel. Hulle sal sê jy moet saam met hulle gaan om ander gode te aanbid. Jy mag hoegenaamd nie na hulle luister nie. Die Here toets jou net. Hy wil net sien of jy Hom nog liefhet en of jy Hom nog met oorgawe dien.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 13:1-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest