YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korintiërs 11

1

2 Korintiërs 11:14-15

Die Boodskap

DB

Ook g’n wonder nie. Satan doen die hele tyd sulke bedrieglike dinge. Wanneer dit hom pas, verander hy hom selfs in ’n engel van die lig. Daarom moet julle glad nie verbaas wees wanneer mense wat vir hom werk presies dieselfde doen nie. Hulle maak maar net asof hulle doen wat God vra. Daar wag groot probleme op sulke mense. Hulle sal die straf kry wat hulle verdien.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:14-15

2

2 Korintiërs 11:3

Die Boodskap

DB

Maar ek is regtig bang dat julle in dieselfde slaggat sal trap as Eva toe sy deur die slang verlei is. Ek is bekommerd dat julle gedagtes nie meer een honderd persent daarop gerig is om Christus opreg te dien nie.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:3

3

2 Korintiërs 11:30

Die Boodskap

DB

As ek dan nou oor myself moet spog, sal ek liewer oor al my swakhede spog. Ek lieg nie as ek al hierdie dinge vir julle sê nie.

Vergelyk

Verken 2 Korintiërs 11:30

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest