YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 24

1

1 Samuel 24:5-6

Die Boodskap

DB

“Vandag is die dag!” sê Dawid se manne vir hom. “Die Here het mos vir jou gesê: ‘Ek gaan jou vyand aan jou oorgee en jy kan met hom maak wat jy wil.’” Dawid het opgestaan en stilletjies ’n stuk van Saul se mantel afgesny. Maar nadat hy dit gedoen het, het hy sleg gevoel daaroor.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 24:5-6

2

1 Samuel 24:7

Die Boodskap

DB

Hy sê toe vir sy manne: “Die Here bewaar my daarvan dat ek so ver sou gaan om my hand op te lig teen my koning, die man wat die Here vir Hom gekies het. Hy is tog die Here se gesalfde!”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 24:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest