YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 16

1

1 Samuel 16:7

Die Boodskap

DB

Maar die Here sê vir Samuel: “Moenie kyk hoe hy lyk of hoe groot hy is nie. Ek wil hom nie hê nie. Dis nie wat ’n mens kan sien wat tel nie. Mense kyk na iemand se buitekant. Ek, die Here, kyk na ’n mens se hart.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:7

2

1 Samuel 16:13

Die Boodskap

DB

Samuel het die horing met olyfolie gevat en dit daar voor sy broers op Dawid se kop uitgegooi. Van daardie dag af het die Here se Gees in Dawid gewerk. Samuel het teruggegaan Rama toe.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:13

3

1 Samuel 16:11

Die Boodskap

DB

Is dit al jou kinders?” Isai antwoord hom: “Die jongste seun is nie hier nie, want hy pas die skape op.” “Laat hom ook kom,” sê Samuel vir Isai, “want ons gaan nie eet voor hy ook hier is nie.”

Vergelyk

Verken 1 Samuel 16:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest