YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Kronieke 29

1

1 Kronieke 29:11

Die Boodskap

DB

O Here, die grootheid, krag, glans, roem en majesteit behoort aan U. Ja, alles in die hemel en op aarde is U s’n. Aan U, Here, behoort die leierskap; U is hoër as almal.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:11

2

1 Kronieke 29:12

Die Boodskap

DB

Van U af kom alle rykdom en eer. U regeer oor alles. U deel mag en krag uit vir wie U wil. U kan enigiemand groot en sterk maak.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:12

3

1 Kronieke 29:14

Die Boodskap

DB

want wie is ek en wie is my volk dat ons so ryk is om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af. Ons gee maar net aan U wat U vir ons gegee het.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:14

4

1 Kronieke 29:13

Die Boodskap

DB

En nou dank ons U en prys u glansryke Naam

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:13

5

1 Kronieke 29:10

Die Boodskap

DB

Dawid het toe die Here in die teenwoordigheid van die hele vergadering geprys: “Ek loof U, Here, God van ons voorvader Israel, vir altyd en altyd.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 29:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest