YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf OPENBARING 5

1

OPENBARING 5:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sing hulle 'n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie

Vergelyk

Verken OPENBARING 5:9

2

OPENBARING 5:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en met 'n groot stem het hulle gesê: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.

Vergelyk

Verken OPENBARING 5:12

3

OPENBARING 5:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers.

Vergelyk

Verken OPENBARING 5:10

4

OPENBARING 5:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!

Vergelyk

Verken OPENBARING 5:13

5

OPENBARING 5:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe seëls te breek.

Vergelyk

Verken OPENBARING 5:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest