YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf OPENBARING 1

1

OPENBARING 1:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

Vergelyk

Verken OPENBARING 1:8

2

OPENBARING 1:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.

Vergelyk

Verken OPENBARING 1:18

3

OPENBARING 1:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.

Vergelyk

Verken OPENBARING 1:3

4

OPENBARING 1:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste

Vergelyk

Verken OPENBARING 1:17

5

OPENBARING 1:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!

Vergelyk

Verken OPENBARING 1:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest