1
PSALMS 62:8
Afrikaans 1933/1953
By God is my heil en my eer; die rots van my sterkte, my toevlug is in God.
Vergelyk
Verken PSALMS 62:8
2
PSALMS 62:5
Ja, hulle hou raad om hom van sy hoogte af te stoot; hulle het behae in leuens; met hul mond seën hulle, maar met hul binneste vloek hulle. Sela.
Verken PSALMS 62:5
3
PSALMS 62:6
Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my verwagting!
Verken PSALMS 62:6
4
PSALMS 62:1
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Jedútun.” 'n Psalm van Dawid.
Verken PSALMS 62:1
5
PSALMS 62:2
Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil.
Verken PSALMS 62:2
6
PSALMS 62:7
Sekerlik, Hy is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie wankel nie.
Verken PSALMS 62:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's