YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MATTHÉÜS 23

1

MATTHÉÜS 23:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:11

2

MATTHÉÜS 23:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:12

3

MATTHÉÜS 23:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle gee tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die wet laat julle ná: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:23

4

MATTHÉÜS 23:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binnekant is dit vol roof en onmatigheid.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:25

5

MATTHÉÜS 23:37

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos 'n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:37

6

MATTHÉÜS 23:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.

Vergelyk

Verken MATTHÉÜS 23:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's