YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf KLAAGLIEDERE 3

1

KLAAGLIEDERE 3:22-23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot.

Vergelyk

Verken KLAAGLIEDERE 3:22-23

2

KLAAGLIEDERE 3:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.

Vergelyk

Verken KLAAGLIEDERE 3:24

3

KLAAGLIEDERE 3:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.

Vergelyk

Verken KLAAGLIEDERE 3:25

4

KLAAGLIEDERE 3:40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Noen. Laat ons ons weë naspeur en deursoek en ons tot die HERE bekeer

Vergelyk

Verken KLAAGLIEDERE 3:40

5

KLAAGLIEDERE 3:57

Afrikaans 1933/1953

AFR53

U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie bevrees nie!

Vergelyk

Verken KLAAGLIEDERE 3:57

Gratis leesplanne en oordenkings oor KLAAGLIEDERE 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest