YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JESAJA 49

1

JESAJA 49:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kan 'n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!

Vergelyk

Verken JESAJA 49:15

2

JESAJA 49:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer; jou mure is gedurig voor My.

Vergelyk

Verken JESAJA 49:16

3

JESAJA 49:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Waarlik, so sê die HERE: Ja, die gevangenes van die held sal afgeneem word, en die buit van die tiran sal ontvlug; en jou bestryder sal Ék bestry en jou kinders sal Ék verlos.

Vergelyk

Verken JESAJA 49:25

4

JESAJA 49:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy het gesê: Dit is te gering dat U my Kneg sou wees om op te rig die stamme van Jakob en terug te bring die gespaardes in Israel: Ek het U gemaak tot 'n lig van die nasies, om my heil te wees tot aan die einde van die aarde.

Vergelyk

Verken JESAJA 49:6

5

JESAJA 49:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jubel, o hemele, en juig, aarde; en berge breek uit in gejubel! Want die HERE het sy volk getroos en ontferm Hom oor sy ellendiges.

Vergelyk

Verken JESAJA 49:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 49

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest