1
EXODUS 37:1-2
Afrikaans 1933/1953
AFR53
EN Besáleël het die ark van akasiahout gemaak; twee en 'n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte. En hy het dit oorgetrek met suiwer goud, van binne en van buite; en hy het daaraan 'n goue krans gemaak rondom.
Vergelyk
Verken EXODUS 37:1-2